We specialise in:
 |
All the
legal and administrative aspects of the
‘Firearms Control Act 60 of 2000’ |
 |
Information on Permits to Import
Firearms into South Africa (Section 73
of the South African Firearms Control
Act, 2000). |
BR & S Legal
Firearm Alert has been working with the
(Firearms Control Act 60 of 2000) since
inception of the act in 2005. Our staff has
the required experience and qualifications
to assist you in this regard, our company
has striven to provide exceptional service.
We are proud to say that BR & S is able to
satisfy the most discerning Firearm owner.
Please e-mail us with any queries regarding
the Firearms Control Act.
Attention:
Local Firearm owners
We can assist you with the following:
 |
Applications for new firearm licences. |
 |
Renewal
of personal firearm licences and for
business licences. |
 |
We do
appeals on refusal of licences as well
as reviews and resubmissions on appeals
turned down. |
 |
Application for accreditation of
business to possess firearms |
 |
Application for competency certificates. |
 |
Any
other administrative queries regarding
firearms and the applicable act...
|
|
|
|
|
Ons
spesialliseer in die volgende:
 |
Al die
wettige en administratiewe aspekte van
die (Artikel 73 van die Wet op
Beheer van Vuurwapen no 60 van
2000). |
 |
Informasie op permitte om vuurwapens
wettiglik in te bring na Suid Afrika (Artikel
73 van die Wet op Beheer van
Vuurwapen no 60 van 2000). |
BR & S Legal
Firearm Alert het met hierdie wet (Wet op
Beheer van Vuurwapens no 60 van 2000) begin
werk vandat dit in werking getree het in
2005.Ons groep beskik oor die nodige
kwalifikasies en ondervinding ivm hierdie
gemelde wet.
U kan verseker wees van ons persoonlike
uitnemende diens.
En kan ons gerus e-pos met enige navrae ivm
die Wet op Beheer van Vuurwapens.
BR & S bied die volgende dienste:
 |
Aansoeke om nuwe vuurwapens te
lisensieer |
 |
Hernuwing van bestaande vuurwapen
lisensies |
 |
Appèlle
teen weiering van vuurwapen/s lisensies,
asook hersienings vir appèlle wat
afgewys word. |
 |
Aansoeke om bevoegdheids-sertifikate
|
 |
Aansoeke om akkreditasie van jag
ondernemings en besighede
|
 |
Enige
ander administratiewe navrae aangaande
vuurwapens en die toepaslike wet. |
|